Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, en sy broers, die priesters, en Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en sy broers het opgestaan en die altaar van die God van Israel gebou om brandoffers daarop te bring, volgens wat geskrywe staan+ in die wet van Moses, die man van die ware God.

  • Haggai 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, en Josua, die seun van Joʹsadak,+ die hoëpriester, en al die oorblywendes van die volk het na die stem van Jehovah hulle God begin luister+ en na die woorde van die profeet Haggai,+ aangesien Jehovah hulle God hom gestuur het; en die volk is weens Jehovah met vrees vervul.+

  • Lukas 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 die seun van Joʹanan,

      die seun van Resa,

      die seun van Serubbaʹbel,+

      die seun van Sealʹtiël,+

      die seun van Neri,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel