Jeremia 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar hierdie woord het ek hulle beveel deur te sê: “Gehoorsaam my stem,+ en ek sal julle God word,+ en julle sal my volk word; en julle moet in die hele weg wandel+ wat ek julle sal beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+ Hebreërs 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom, net soos die heilige gees+ sê: “Vandag, as julle na sy stem luister,+
23 Maar hierdie woord het ek hulle beveel deur te sê: “Gehoorsaam my stem,+ en ek sal julle God word,+ en julle sal my volk word; en julle moet in die hele weg wandel+ wat ek julle sal beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+