Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Doen dan nou belydenis+ aan Jehovah, die God van julle voorvaders, en doen wat hom behaag+ en sonder julle af van die volke van die land en van die uitlandse vrouens.”+

  • Nehemia 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die saad van Israel het hulle van al die uitlanders+ afgesonder+ en gestaan en belydenis gedoen+ van hulle eie sondes+ en die oortredings van hulle vaders.+

  • Nehemia 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Wat die res van die volk betref, die priesters,+ die Leviete,+ die poortwagters,+ die sangers,+ die Neʹtinim+ en elkeen wat hom van die volke van die lande afgesonder het+ tot die wet+ van die ware God, hulle vrouens, hulle seuns en hulle dogters, elkeen wat kennis en begrip gehad het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel