Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Gevolglik het Haman daardie dag vreugdevol+ en vrolik van hart uitgegaan; maar toe Haman Morʹdegai in die koning se poort+ sien en merk dat hy nie opstaan+ en weens hom bewe nie,+ is Haman onmiddellik met woede+ teen Morʹdegai vervul.

  • Spreuke 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 ’n Dwaas maak sy ergernis op dieselfde dag bekend,+ maar die skerpsinnige bedek ’n skande.+

  • Spreuke 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 ’n Klip en ’n vrag sand is swaar+—maar die ergernis wat deur ’n dwaas veroorsaak word, is swaarder as al twee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel