Ester 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Haman het bly sien dat Morʹdegai nie laag buig en hom nie voor hom neerwerp nie,+ en Haman is met woede vervul.+ Prediker 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+
5 En Haman het bly sien dat Morʹdegai nie laag buig en hom nie voor hom neerwerp nie,+ en Haman is met woede vervul.+
9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+