Psalm 73:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarom was hoogmoed vir hulle ’n halssnoer;+Geweld omhul hulle soos ’n kleed.+ Psalm 83:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+
4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+