10 Kom! Laat ons op sluwe wyse met hulle handel,+ sodat hulle nie kan vermeerder en, as oorlog oor ons kom, dan beslis ook by ons haters gevoeg word en teen ons veg en uit die land optrek nie.”
6 Maar dit was veragtelik in sy oë om die hand aan Morʹdegai alleen te slaan, want hulle het hom van Morʹdegai se volk vertel; en Haman het ’n manier begin soek om al die Jode wat in die hele ryk van Ahasʹveros was, Morʹdegai se volk,+ te verdelg.+