Numeri 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Water bly uit sy twee leeremmers drup,En sy saad is by baie waters.+Ook sal sy koning+ hoër as Agag wees,+En sy koninkryk sal verhef word.+ 1 Samuel 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy het Agag,+ die koning van Aʹmalek, lewend gevang, en al die ander mense het hy met die skerpte van die swaard aan vernietiging oorgegee.+
7 Water bly uit sy twee leeremmers drup,En sy saad is by baie waters.+Ook sal sy koning+ hoër as Agag wees,+En sy koninkryk sal verhef word.+
8 En hy het Agag,+ die koning van Aʹmalek, lewend gevang, en al die ander mense het hy met die skerpte van die swaard aan vernietiging oorgegee.+