2 Kronieke 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep. Esra 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het ek daar by die rivier Aʹhawa ’n vas uitgeroep, om ons voor ons God te verneder,+ ten einde van hom die regte weg+ te vra vir ons en vir ons kindertjies+ en vir al ons goed. Matteus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Nadat hy veertig dae en veertig nagte gevas het,+ was hy honger.
3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep.
21 Toe het ek daar by die rivier Aʹhawa ’n vas uitgeroep, om ons voor ons God te verneder,+ ten einde van hom die regte weg+ te vra vir ons en vir ons kindertjies+ en vir al ons goed.