26 Daarop het al die kinders van Israel,+ ja, die hele volk, opgegaan en by Bet-El gekom en gehuil+ en daar voor Jehovah gesit en op dié dag tot die aand toe gevas+ en brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring.
14 Heilig ’n vastyd.+ Roep ’n plegtige vergadering byeen.+ Versamel die ouer manne, al die inwoners van die land, by die huis van Jehovah julle God,+ en roep tot Jehovah om hulp.+