Ester 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hierop het koningin Ester geantwoord en gesê: “As ek guns in u oë gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my siel+ aan my gegee word op my bede en my volk+ op my versoek.
3 Hierop het koningin Ester geantwoord en gesê: “As ek guns in u oë gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my siel+ aan my gegee word op my bede en my volk+ op my versoek.