5 En op die derde dag+ het Ester haar koninklik aangetrek,+ waarna sy in die binneste voorhof+ van die koning se huis teenoor die koning se huis gaan staan het, terwyl die koning op sy koninklike troon gesit het in die koninklike huis teenoor die ingang van die huis.