Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die koning het Ester meer liefgekry as al die ander vroue, sodat sy meer guns en liefderyke goedhartigheid voor hom gevind het as al die ander maagde.+ En hy het die koninklike hooftooisel op haar kop gesit en haar koningin gemaak+ in die plek van Vasti.

  • Ester 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat Morʹdegai betref, hy het van die koning af weggegaan in koninklike klere+ van blou stof en linne, met ’n groot goue kroon en ’n mantel van fyn weefstof,+ ja, van purperrooigekleurde wol.+ En die stad Susan het gejuig en was vol vreugde.+

  • Matteus 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat het julle dan uitgegaan om te sien? ’n Man geklee in sagte klere? Dié wat sagte klere dra, is immers in die huise van konings.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel