-
Ester 2:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 En die jong vrou was welgevallig in sy oë, sodat sy liefderyke goedhartigheid+ voor hom gevind het en hy hom gehaas het om haar haar masserings+ en haar gepaste voedsel te gee en om haar sewe uitgesoekte jong vroue uit die koning se huis te gee, en hy het haar en haar jong vroue na die beste plek in die huis van die vroue verskuif.
-