Spreuke 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Man van liefderyke goedhartigheid doen goed aan sy eie siel,+ maar die wreedaard stort sy eie liggaam in die ongeluk.+ Spreuke 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Sal dié wat onheil uitdink, nie ronddwaal nie?+ Maar daar is liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid vir dié wat die goeie uitdink.+ Spreuke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+ Spreuke 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+ Daniël 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die ware God het Daniël liefderyke goedhartigheid en barmhartigheid voor die hoofhofbeampte laat vind.+
17 ’n Man van liefderyke goedhartigheid doen goed aan sy eie siel,+ maar die wreedaard stort sy eie liggaam in die ongeluk.+
22 Sal dié wat onheil uitdink, nie ronddwaal nie?+ Maar daar is liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid vir dié wat die goeie uitdink.+
7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+
22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+
9 En die ware God het Daniël liefderyke goedhartigheid en barmhartigheid voor die hoofhofbeampte laat vind.+