Ester 10:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wat al sy kragtige werk betref en sy magtige dade en die noukeurige verslag van Morʹdegai+ se grootheid waarmee die koning hom groot gemaak het,+ is dit nie opgeteken in die Kroniekboek+ van die konings van Medië en Persië+ nie?
2 Wat al sy kragtige werk betref en sy magtige dade en die noukeurige verslag van Morʹdegai+ se grootheid waarmee die koning hom groot gemaak het,+ is dit nie opgeteken in die Kroniekboek+ van die konings van Medië en Persië+ nie?