Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 9:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Eindelik het Jehu by Jisʹreël+ gekom, en Iseʹbel+ het dit gehoor. En sy het haar oë met swart verf geverf+ en haar kop pragtig versier+ en deur die venster afgekyk.+

  • Ester 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 om koningin Vasti in die koninklike hooftooisel voor die koning te bring, om haar skoonheid vir die volke en die vorste te wys; want sy was pragtig in voorkoms.+

  • Spreuke 6:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Moenie haar skoonheid in jou hart begeer nie,+ en laat sy jou nie met haar glinsterende oë vang nie,+

  • 1 Petrus 1:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel