Daniël 4:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+ Lukas 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+
37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+