3Ná hierdie dinge het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ groot gemaak en hom verhef+ en sy troon gestel bo al die ander vorste wat by hom was.+
12 En Haman het gesê: “Boonop het koningin Ester niemand behalwe my saam met die koning ingebring na die feesmaal wat sy berei het nie,+ en ook môre+ is ek saam met die koning na haar toe uitgenooi.