Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Water bly uit sy twee leeremmers drup,

      En sy saad is by baie waters.+

      Ook sal sy koning+ hoër as Agag wees,+

      En sy koninkryk sal verhef word.+

  • 1 Samuel 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het Agag,+ die koning van Aʹmalek, lewend gevang, en al die ander mense het hy met die skerpte van die swaard aan vernietiging oorgegee.+

  • 1 Samuel 15:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Daarna het Samuel gesê: “BRING Agag, die koning van Aʹmalek, hier na my toe.” Toe het Agag huiwerig na hom toe gegaan, en Agag het by homself begin sê: “Waarlik, die bitter ervaring van die dood het gewyk.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel