5 Daar was ’n sekere man, ’n Jood, in die kasteel Susan,+ en sy naam was Morʹdegai,+ die seun van Jaïr, die seun van Siʹmeï, die seun van Kis, ’n Benjaminiet,+
7 En hy het die oppasser+ geword van Hadasʹsa, dit is Ester, die dogter van sy vader se broer,+ want sy het geen vader of moeder gehad nie; en die jong vrou was mooi van gestalte en pragtig in voorkoms,+ en by die dood van haar vader en haar moeder het Morʹdegai haar as sy dogter aangeneem.