Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ek het groter werke onderneem.+ Ek het vir my huise gebou;+ ek het vir my wingerde geplant.+

  • Prediker 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kyk! Die beste ding wat ek gesien het, wat mooi is, is dat iemand eet en drink en die goeie sien vir al sy harde werk+ waarmee hy hard werk onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat die ware God hom gegee het, want dit is sy deel.

  • Prediker 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet,+ al die dae van jou nietige lewe wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou nietigheid, want dit is jou deel in die lewe+ en in jou harde werk waarmee jy hard werk onder die son.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel