Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 11:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Toe het Salomo met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid,+ sy vader, begrawe; en sy seun Rehaʹbeam+ het in sy plek begin regeer.

  • Psalm 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Van mense, deur u hand, o Jehovah,+

      Van mense van hierdie stelsel+ van dinge, wie se deel in hierdie lewe is+

      En wie se buik u met u verborge skat vul,+

      Wat versadig word met seuns+

      En wat vir hulle kinders opspaar wat hulle laat oorbly.+

  • Psalm 39:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+

      Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+

      ’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+

  • Lukas 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vannag eis hulle jou siel van jou op.+ Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel