Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Want Jehovah sal sy volk oordeel+

      En hy sal spyt voel oor sy knegte,+

      Want hy sal sien dat die ondersteuning verdwyn het

      En dat daar net ’n hulpelose en waardelose is.

  • 2 Samuel 22:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En wat my vyande betref, u sal my beslis die agterkant van hulle nek gee;+

      Dié wat my intens haat—ek sal hulle ook tot swye bring.+

  • Psalm 30:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 U het my getreur vir my in gedans verander;+

      U het my saklinne losgemaak, en u hou my met blydskap omgord,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel