-
Ester 8:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 dat die koning aan die Jode wat in al die verskillende stede was, toegestaan het om bymekaar te kom+ en vir hulle siel op te staan, om die hele strydmag van die volk+ en regsgebied wat vyandskap teenoor hulle toon, kindertjies en vroue, te verdelg en dood te maak en uit te roei, en om hulle buit te plunder,+
-
-
Ester 9:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 Wat die res van die Jode betref wat in die regsgebiede+ van die koning was, hulle het bymekaargekom, en hulle het opgestaan vir hulle siel,+ en hulle het hulle op hulle vyande gewreek,+ en vyf-en-sewentigduisend van hulle haters is doodgemaak; maar op die roofgoed het hulle nie hulle hand gelê nie,
-