Ester 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ná hierdie dinge het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ groot gemaak en hom verhef+ en sy troon gestel bo al die ander vorste wat by hom was.+
3 Ná hierdie dinge het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ groot gemaak en hom verhef+ en sy troon gestel bo al die ander vorste wat by hom was.+