9 Harboʹna,+ een van die hofbeamptes+ voor die koning, het toe gesê: “Daar is ook die paal+ wat in Haman se huis staan—vyftig el hoog—wat Haman gemaak het vir Morʹdegai, wat in belang van die koning gepraat het.”+ Daarop het die koning gesê: “HANG hom daaraan.”+