Esra 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is. Daniël 5:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “PERES—u koninkryk is verdeel en aan die Mede en die Perse gegee.”+
2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is.