Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hy het die oppasser+ geword van Hadasʹsa, dit is Ester, die dogter van sy vader se broer,+ want sy het geen vader of moeder gehad nie; en die jong vrou was mooi van gestalte en pragtig in voorkoms,+ en by die dood van haar vader en haar moeder het Morʹdegai haar as sy dogter aangeneem.

  • Ester 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Ester het niks vertel van haar familielede en haar volk nie,+ net soos Morʹdegai+ haar beveel het;+ en wat Morʹdegai gesê het, het Ester gedoen, net soos toe sy onder sy sorg was.+

  • Efesiërs 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid+ met die Here, want dít is regverdig:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel