5 Daar was ’n sekere man, ’n Jood, in die kasteel Susan,+ en sy naam was Morʹdegai,+ die seun van Jaïr, die seun van Siʹmeï, die seun van Kis, ’n Benjaminiet,+
8Op daardie dag het koning Ahasʹveros die huis van Haman,+ die een wat vyandskap teenoor die Jode getoon het,+ vir koningin Ester gegee; en Morʹdegai het voor die koning gekom, want Ester het vertel wat hy van haar was.+
3 Want die Jood Morʹdegai was tweede in rang+ onder koning Ahasʹveros en was groot onder die Jode en goedgekeur deur die menigte van sy broers, en hy het hom vir die welsyn van sy volk beywer en woorde van vrede+ vir hulle hele nageslag gespreek.