-
Daniël 3:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En as koning het Nebukadneʹsar gestuur om die satrape, die prefekte+ en die goewerneurs, die raadgewers, die skatmeesters, die regters, die polisiemagistrate+ en al die administrateurs van die regsgebiede bymekaar te roep om na die inwyding te kom+ van die beeld wat koning Nebukadneʹsar opgerig het.
-
-
Daniël 6:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 Al die hoë amptenare van die koninkryk, die prefekte en die satrape, die hoë koninklike beamptes en die goewerneurs, het saam beraadslaag om ’n koninklike insetting te bevestig+ en om ’n verbod te bekragtig, dat enigiemand wat gedurende dertig dae ’n versoek tot enige god of mens behalwe tot u rig, o koning, in die leeukuil gegooi moet word.+
-