Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En elkeen wat nie neerval en aanbid nie,+ sal dieselfde oomblik+ in die brandende vuuroond gegooi word.”+

  • Daniël 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het die koning bevel gegee, en hulle het Daniël gebring en hom in die leeukuil gegooi.+ Die koning het geantwoord en vir Daniël gesê: “Jou God wat jy met standvastigheid dien, hy sal jou red.”+

  • Daniël 6:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En die koning het bevel gegee, en hulle het dié manne wat Daniël beskuldig het,+ gebring en hulle,+ hulle seuns en hulle vrouens in die leeukuil gegooi;+ en hulle het nog nie die bodem van die kuil bereik nie of die leeus het hulle oorweldig en al hulle bene verbrysel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel