Spreuke 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wanneer daar geen bekwame leiding is nie, val die volk;+ maar daar is redding in die veelheid van raadgewers.+ Spreuke 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Planne misluk waar daar geen vertroulike gesprekke is nie,+ maar in die veelheid van raadgewers kom iets tot stand.+ Spreuke 20:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Deur raad word planne stewig bevestig,+ en met bekwame leiding moet jy jou oorlog voer.+ Spreuke 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want met bekwame leiding sal jy jou oorlog voer,+ en in die veelheid van raadgewers is daar redding.+
14 Wanneer daar geen bekwame leiding is nie, val die volk;+ maar daar is redding in die veelheid van raadgewers.+
22 Planne misluk waar daar geen vertroulike gesprekke is nie,+ maar in die veelheid van raadgewers kom iets tot stand.+
6 Want met bekwame leiding sal jy jou oorlog voer,+ en in die veelheid van raadgewers is daar redding.+