Psalm 34:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wyk af van wat sleg is en doen wat goed is;+Soek vrede en streef dit na.+ Spreuke 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie wys word in jou eie oë nie.+ Vrees Jehovah en wyk af van die kwaad.+ Spreuke 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die grootpad van die regskapenes is om af te wyk van die kwaad.+ Wie sy weg beveilig, behou sy siel.+
17 Die grootpad van die regskapenes is om af te wyk van die kwaad.+ Wie sy weg beveilig, behou sy siel.+