Spreuke 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Het jy ’n man gesien wat wys is in sy eie oë?+ Daar is meer hoop vir die sot+ as vir hom. Jesaja 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wee dié wat in hulle eie oë wys en voor hulle eie aangesig verstandig is!+ Romeine 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+
16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+