Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat die vorige goewerneurs betref wat voor my was, hulle het dit swaar gemaak vir die volk, en hulle het elke dag veertig sikkels silwer vir brood en wyn van hulle geneem. Ook het hulle dienaars die volk oorheers.+ Wat my betref, ek het weens die vrees vir God+ nie so gedoen nie.+

  • Spreuke 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Die vrees van Jehovah is ’n fontein van die lewe,+ om ’n mens van die strikke van die dood af te keer.+

  • Spreuke 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Deur liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid word oortreding versoen,+ en in die vrees van Jehovah wyk ’n mens af van die kwaad.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel