Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 147:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Ons Here is groot en oorvloedig in krag;+

      Sy verstand is onbeskryflik.+

  • Jesaja 40:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Met wie het hy beraadslaag sodat ’n mens hom sou laat verstaan, of wie leer hom die pad van geregtigheid of leer hom kennis+ of maak aan hom die weg van ware begrip bekend?+

  • Jeremia 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,+ die Een wat die vrugbare land stewig gevestig het deur sy wysheid+ en die Een wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+

  • Romeine 11:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Want “wie het Jehovah se denke leer ken,+ of wie het sy raadgewer geword?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel