Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 6:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want nou het julle niks geword;+

      Julle sien verskrikking, en julle word bang.+

  • Job 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 “Ek het al baie soortgelyke dinge gehoor.

      Julle is almal ellendige vertroosters!+

  • Jeremia 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle probeer om die breuk van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: ‘Daar is vrede! Daar is vrede!’ terwyl daar geen vrede is nie.+

  • Esegiël 34:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die swakkes het julle nie versterk nie,+ en die sieke het julle nie gesond gemaak nie, en die een wat gewond is, het julle nie verbind nie, en die een wat weggedryf is, het julle nie teruggebring nie, en die een wat verlore is, het julle nie probeer vind nie,+ maar met strengheid het julle hulle in onderworpenheid gehad, ja, met tirannie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel