Job 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar steek vir ’n verandering asseblief u hand uit en raak alles aan wat hy het en kyk of hy u nie in u aangesig sal vervloek nie.”+ Psalm 38:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want u pyle het diep in my ingedring,+En op my het u hand neergedaal.+
11 Maar steek vir ’n verandering asseblief u hand uit en raak alles aan wat hy het en kyk of hy u nie in u aangesig sal vervloek nie.”+