Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En daar sal harp en snaarinstrument, tamboeryn en fluit en wyn by hulle feeste wees;+ maar na die dade van Jehovah kyk hulle nie, en die werk van sy hande het hulle nie gesien nie.+

  • Jesaja 22:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar kyk! daar is verheuging en blydskap, beeste word doodgemaak en skape word geslag, vleis word geëet en wyn word gedrink:+ ‘Laat daar geëet en gedrink word, want môre sal ons sterf.’”+

  • Amos 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 wat volgens die klank van die snaarinstrument+ liedjies maak; wat, soos Dawid, vir hulle instrumente vir sang+ uitgedink het;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel