Job 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hy het gesê: ‘Dit baat ’n man niks+Om behae in God te hê nie.’ Job 35:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want u sê: ‘Van watter nut is dit vir u?+Wat baat dit my meer as wanneer ek sondig?’+ Maleagi 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Julle het gesê: ‘Dit is nutteloos om God te dien.+ En watter nut het dit dat ons die verpligting teenoor hom nagekom het, en dat ons weens Jehovah van die leërs terneergedruk rondgeloop het?+
14 “Julle het gesê: ‘Dit is nutteloos om God te dien.+ En watter nut het dit dat ons die verpligting teenoor hom nagekom het, en dat ons weens Jehovah van die leërs terneergedruk rondgeloop het?+