Job 31:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Sal hy my op ’n akkurate weegskaal weeg,+En God sal my onkreukbaarheid te wete kom.+ Psalm 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+ 1 Petrus 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 sodat die beproefde hoedanigheid van julle geloof,+ wat van baie groter waarde is as goud wat vergaan al word dit deur vuur getoets,+ by die openbaring+ van Jesus Christus ’n rede tot lof en heerlikheid en eer bevind kan word.
3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+
7 sodat die beproefde hoedanigheid van julle geloof,+ wat van baie groter waarde is as goud wat vergaan al word dit deur vuur getoets,+ by die openbaring+ van Jesus Christus ’n rede tot lof en heerlikheid en eer bevind kan word.