Spreuke 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want wysheid is beter as korale,+ en alle ander verlustiginge kan nie daarmee gelykgestel word nie.+ Spreuke 20:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daar is goud, ook ’n oorvloed van korale; maar die lippe van kennis is kosbare houers.+
11 Want wysheid is beter as korale,+ en alle ander verlustiginge kan nie daarmee gelykgestel word nie.+