9 En benewens die feit dat die byeenbringer wys geword het,+ het hy ook die volk voortdurend kennis geleer,+ en hy het gepeins en ’n deeglike ondersoek ingestel,+ sodat hy baie spreuke in volgorde kon saamstel.+
29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond uitgaan nie,+ maar net ’n woord wat goed is vir opbouing waar dit nodig is, sodat dit iets gunstigs aan die hoorders kan meedeel.+