Job 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Is die ongeluk nie vir ’n kwaaddoener+En teëspoed vir dié wat skadelike dinge beoefen nie? Psalm 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+ Lukas 13:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Maar hy sal praat en vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie. Gaan weg van my af, al julle werkers van onregverdigheid!’+ Romeine 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+
6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+
27 Maar hy sal praat en vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie. Gaan weg van my af, al julle werkers van onregverdigheid!’+
8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+