Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 41:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hieraan weet ek dat u behae in my het,

      Omdat my vyand nie triomfantlik oor my uitroep nie.+

  • Psalm 84:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hulle sal voortgaan met toenemende lewenskragtigheid;+

      Elkeen verskyn voor God in Sion.+

  • Spreuke 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+

  • Jesaja 40:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+

  • Filippense 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel