Deuteronomium 34:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het.+ Sy oog het nie dof geword nie+ en sy lewenskrag het nie gewyk nie.+ Job 42:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Job het daarna nog honderd-en-veertig jaar gelewe+ en sy kinders en sy kleinkinders gesien+—vier geslagte. Psalm 103:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat jou hele lewe met die goeie versadig;+Jou jeug word deurentyd vernuwe net soos dié van ’n arend.+
7 En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het.+ Sy oog het nie dof geword nie+ en sy lewenskrag het nie gewyk nie.+
16 En Job het daarna nog honderd-en-veertig jaar gelewe+ en sy kinders en sy kleinkinders gesien+—vier geslagte.
5 Wat jou hele lewe met die goeie versadig;+Jou jeug word deurentyd vernuwe net soos dié van ’n arend.+