13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+
21 Daarop het die seun vir hom gesê: ‘Vader, ek het teen die hemel en teen u gesondig.+ Ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie. Maak my soos een van u huurlinge.’+