2 Samuel 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En só het Siʹmeï gesê terwyl hy ’n vloek uitgespreek het: “Gaan weg, gaan weg, jou bloedskuldige+ man en jou deugniet!+ Job 34:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sal ’n mens vir ’n koning sê: ‘Jy is niks werd nie’?Vir edeles: ‘Jy is goddeloos’?+
7 En só het Siʹmeï gesê terwyl hy ’n vloek uitgespreek het: “Gaan weg, gaan weg, jou bloedskuldige+ man en jou deugniet!+