Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Met my stem sal ek Jehovah aanroep,

      En hy sal my antwoord van sy heilige berg af.+ Sela.

  • Psalm 145:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+

      Almal wat hom in waaragtigheid aanroep.+

  • Jesaja 30:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Wanneer die volk in Sion+ in Jerusalem sal woon,+ sal jy geensins huil nie.+ Hy sal vir seker aan jou guns betoon by die geluid van jou geroep; sodra hy dit hoor, sal hy jou antwoord.+

  • Hebreërs 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel